top of page
griffin jd.jpg

๐—” ๐—ต๐—ฒ๐—ฎ๐—ฟ๐˜๐—ณ๐—ฒ๐—น๐˜ ๐˜๐—ฟ๐—ถ๐—ฏ๐˜‚๐˜๐—ฒ ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ ๐—ฐ๐—ผ๐—บ๐—ฝ๐—น๐—ถ๐—บ๐—ฒ๐—ป๐˜

YOU MAY SHARE THIS PUBLIC DOCUMENT

ย 

"Ek skryf vandag hierdie brief as n Pa wat se hart in stukke gebreek is..

Op 27 Maart 2024 het my seun, Shaun de Beer (Jnr.) se meisie ons laat weet dat sy nie vir Shaun of Andrew (sy vriend) telefonies in die hande kom kry nie... Ek en my vrou het toe ook begin bel maar altwee se fone was af... Ons het konstant deer die loop van die dag probeer om hulle in die hande te kry met geen sukkses nie... Ons het maar die aan name gemaak dat hulle dalk op n plek is waar geen opvang is nie.... Min het ons geweet..!! By die aand van die 27ste het ek en my vrou baie bekommerd begin word want ons het nog steeds geen kontak gehad met Shaun nie... Ons toe begin Polisie stasies en Hospitale kontak maar geen rekord is gevind van hulle opname nie... Die Dondag oggend om 8 uur was daar nog steeds geen komunikasie van my suen af nie.... Ek het toe besluit om die Dienste van Mr. Mike Bolhuis in te kry om my suen op te spoor... MY vrou en ek het op die stadium baie bekommerd geraak en dalk n kaping of iets van die aard gevrees...

By om en by 2 uur Donderdag middag het Mike my gebel en die verskriklikste nuus gegee dat daar n motor ongeluk was by die Geldenhuis wisselaar die aand van die 26ste en die vermoed is dat dit moontlik my suen en sy vriend was wat betrokke is maar hulle moet eers n bevestiging doen op die voertuig... Op daardie stadium het het ons was ons almal in n toestand en hard gebid dat nie ons suen is nie...

Die bevestigin het deer gekom om en by 3:30 in die middag dat ons seun gesterf het in die motor ongeluk... DIT IS DIE WOORDE WAT GEEN OUER WIL HOOR NIE...!!!

Ek en my vrou weet nie hoe om die tragedie te verwerk nie,maar ons het nog 2 suens waaraan ons moet dink...!! Dis die mees hartverskeerende ding wat met n ouer kan gebuer en die pyn raak nie beter nie...!!! Dit voel alles so onwerklik... my suen is weg...!!

Ek wil graag die brief opdra aan my suen, en vir hom se dat ek en sy ma so onsaglik lief is vir hom en hy was en is ons trots in die lewe.... Ek mis jou my suen, meer as wat jy weet.... Maar vertrou dat jy nou aan die regter hand van GOD is en dat jy geluk en rus vind in die Hemel.... tot ons mekaar weer sien... Ek is lief vir jou...

Verder wil ek graag die grootste dank uitspreek oor Mr. Mike Bolhuis en sy span se flink en vinnige reaksie om my suen op te spoor... Hy en sy span het alles baie proffesioneel hanteer en die bystand wat ek van Mike hulle af kry is defnitief die beste in Suid Afrika.. nie net het hulle my suen opgespoor nie maar hanteer ook vir ons sy al die papierwerk en begrafnis wat met so iets gepaart gaan en onmoontlik sou wees in die moeilike tyd wat ek en sy ma nou deergaan.... Glo my as jy as ouer in ooit in so situasie bevind, Is Mike Bolhuis die beste mens om onmiddelik te kontak vir hulp... Ek kannie genoeg dank uitspree teenoor julle nie.... en heg sy kontak besonderhede hier aan vir enige iemand wat hulle in n situasie bevind en nie weet waar om eers te begin nie....

Dankie Mike....,ek en my vrou kannie genoeg dankie se vir wat julle dedoen het en nog steeds doen vir ons as n familie nie....

Suid Afrika moet jou raaksien en besef dat daar nog mense soos julle is wat omgee.....

Groete Shaun en Hannelie

Mike Bolhuis - SSS Specialised Security Services

75 Wapad Leeuwfontein Pretoria, Roodeplaat, 0186

082 447 6116"

ย 

Read the projects relating to this case by visiting our Facebook page or website


ย 

We extend our sympathy and condolences to the families and loved ones of the two young men who tragically lost their lives in the recent car accident. The loss of these young lives is a profound tragedy that has left a deep void in the hearts of those who knew them.


Our thoughts and prayers are with the families as they navigate this unimaginable grief and sorrow. May they find strength, comfort, and solace in the memories and love shared with their sons.

ย 

Specialised Security Services invites the public to the Mike Bolhuis Daily Projects WhatsApp Group. This group is important in delivering insights into the latest crime trends, awareness, warnings and the exposure of criminals.


HOW TO JOIN THE MIKE BOLHUIS DAILY PROJECTS WHATSAPP GROUP:

โ€ข Follow the link to our WhatsApp group:

โ€ข "JOIN" to ensure you never miss our daily updates.

โ€ข You will receive automatic notifications as soon as a new project is posted.

ย 
CONTACT MR MIKE BOLHUIS FOR SAFETY AND SECURITY MEASURES, PROTECTION, OR AN INVESTIGATION IF NEEDED.

ALL INFORMATION RECEIVED WILL BE TREATED IN THE STRICTEST CONFIDENTIALITY AND EVERY IDENTITY WILL BE PROTECTED.
ย 

Regards,

Mike Bolhuis

Specialist Investigators into

Serious Violent, Serious Economic Crimes & Serious Cybercrimes

PSIRA Reg. 1590364/421949

Mobile: +27 82 447 6116

Fax: 086 585 4924

Follow us on Facebook to view our projects -


EXTREMELY IMPORTANT: All potential clients need to be aware that owing to the nature of our work as specialist investigators there are people who have been caught on the wrong side of the law - who are trying to discredit me - Mike Bolhuis and my organisation Specialised Security Services - to get themselves off the hook. This retaliation happens on social media and creates doubt about our integrity and ability. Doubt created on social media platforms is both unwarranted and untrue. We strongly recommend that you make up your minds concerning me and our organisation only after considering all the factual information - to the exclusion of hearsay and assumptions. Furthermore, you are welcome to address your concerns directly with me should you still be unsatisfied with your conclusions. While the internet provides a lot of valuable information, it is also a platform that distributes a lot of false information. The distribution of false information, fake news, slander and hate speech constitutes a crime that can be prosecuted by law. Your own research discretion and discernment are imperative when choosing what and what not to believe.


STANDARD RULES APPLY: Upon appointment, we require a formal mandate with detailed instructions. Please take note that should you not make use of our services โ€“ you may not under any circumstance use my name or the name of my organisation as a means to achieve whatever end.


POPI ACT 4 of 2013 South Africa: Mike Bolhuis' "Specialised Security Services" falls under Section 6 of the act. Read more here:

ย 
SSS TASK TEAM:
ย 
ย 

Copyright ยฉ 2015- PRESENT | Mike Bolhuis Specialised Security Services | All rights reserved.


Our mailing address is:

Mike Bolhuis Specialised Security Services

PO Box 15075 Lynn East

Pretoria, Gauteng 0039

South Africa

Add us to your address book


THIS PUBLIC DOCUMENT WAS INTENDED TO BE SHARED, PLEASE DO SO.

2 views0 comments

Comments


bottom of page